Die Afrikaans volg onder.
The Comet tank was a late WW2 tank refer to (http://en.wikipedia.org/wiki/Comet_tank) for complete details. This tank was located in Lindley where it was displayed at the local Kommando Offices, after the tragic fall of the kommando system the tank became the responsibility of the Armor Museum in Bloemfontein who lend it to us to use in our collection.
The turret on this tank is turned backwards and we are in the process of restoring the V 12 Rolls-Royce engine and hope to have it running before long and it will of course be returned to the tank. We still require two vital parts for this the first being a head bolt that was broken and in turn allowed water to leak into the one cylinder and so damaged the sleeve. The cylinder was removed and the sleeve cleaned, luckily no damaged was caused to the crank or other components. We will upload photos shortly, this is an extremely interesting engine with features like duel ignition and composed crank.
Afrikaans
Die tank is gebou aan die einde van die tweede wêreld oorlog, dit is as uitstalling by die Lindley Kommando kantoor gebruik en na die val van die SA Kommando het dit die verantwoordelikheid van die pantser Museum in Bloemfontein geword. Hulle het dit toe aan ons geskenk om uit te stal as deel van ons versameling.
Die tank se kanon toring was na agter gedraai in die foto op die blad. Die V 12 Rolls-Royce enjin is uitgehaal en op die oomblik op ons werkbank om te restoureer ons hoop om dit binnekort reg te hê (waarna dit terug gesit sal word, natuurlik)! Daar het water in die een suier huls gelek wat dit laat roes het, die een top is afgehaal en gevind dat een van die top-boute af was. Die suier is uitgehaal en die huls skoongemaak die res van die enjin is in `n goeie toestand en die kruk het gelukkig nie seergekry nie. Ons benodig nou `n bout en een olie ring vir die suier. Die is `n baie interessante enjin met kenmerke soos dubbele ontsteking en `n saamgestelde krukas.
Ons sal fotos oplaai sodra ek weer tyd het.