Die datum was 13/12/2014. Die idee was om foto's van besoekers te neem in verskillende univorms. Die hierbo is foto van die museum se kurator met uitrusting in die tent. Dan volg die uitstalling en die volgende foto is besoekers in uitrusting wat vir 'n plesierrit gaan.
Stuur gerus navraag indien U belangstel om die volgende een by te woon.